Lirama

(folk music) - Aai, aai, die witborskraai

Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hooggevlieg en laaggeswaai,
By die groot see omgedraai.

Raai, raai Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai,
Tier gaan skiet by Mosselbaai,
Nooit nie weer daar omgedraai.

Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die Baai,
Daadlik weer daar omgedraai.

language
nld_za afrikaans
viewed
1818 times
correction

Menu

# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z А-Я *

Misc info

Artists
19422
Lyrics
266862
Pageviews
159187457
Updated
19 November 2008 13:19:57 UTC

Ads