(folk music) - Aanstap rooies
Aanstap rooies!
Die pad is lank en swaar,
Die mense wag al daar
En die koffie is al klaar.
O, laat julle kwassies swaai, swaai,
Laat julle kwassies swaai,
Wieg julle koppe fraai
En laat die wiele draai.
- language
afrikaans- viewed
- 1311 times
- correction